Home Education Classes at Beary Quilts (On Top Agencies)

Classes at Beary Quilts (On Top Agencies)

Contact Karin:  021.913.3749 / 083.310.1174

Ons begin vroeg in Februarie met 2 opwindende nuwe projekte:

Maak ‘n huisie vir jou naaimasjien om in te slaap as jy hom nie gebruik nie.

Ons sal elkeen sin spesifiek meet vir sy eie masjien en daar sal ‘n wye verskeidenheid van tegnieke toegepas word: masjien appliek, hand appliek, wolappliek, “freemotion” borduurwerk, bobbinwerk, dekoratiewe steke op jou masjien en ‘n bietjie handborduurwerk. Elke tegniek wat ek gebruik het, sal aan elke deelnemer  geleer word. Dit was my eerste probeerslag met bobbinwerk en dit was glad nie moeilik nie!! Ek glo met ‘n bietjie geduld , geloof in jouself en deursettingsvermoë sal almal dit regkry!

So, ek beplan ten minste 4 werkswinkels vir die projek:

Donderdae:  2, 9, 16 en 23 Februarie

Tye: 9h30 tot 13h00

Koste: R 90 per oggend

Tweedens gaan ek ‘n werkswinkel  in my  “Love is…” kwilt aanbied. Hier gaan ek vir julle leer om skeef te werk. Maak ‘n pagtige “fun” kwilt vir ‘n dogtertjie of vir jouself!!
Die basiese pakket kos R500 en sluit al 9 huisies , al die lug, klaargemaakte skuinsband vir jou rankplant asook die hartjies van die rankplant in.
Die blou polkadot rantjies, die blou Kaffe Fassett en die groot dak is ekstra.

Ek dink 2 na 3 oggende sal genoeg wees.

Datums:  Woensdae  8, 15 en 22 Februarie

Tye 9h30 tot 13h00

Koste: R 90 per oggend
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
We start of early in February with making a house for your sewing machine to live in when you are not using it! I had so much fun, creating every single element. And I used so many techniques: raw edge applique, needle turn applique, blanket stitch applique, wool applique, bobbin work, thread painting, hand quilting, my machine's decorative stitches and some hand embroidery!

I’ll be showing everyone how to do it, and I firmly believe that with some trust in yourself, patience and perseverance, all will be able to do it!!

So, to get your house built, I think we need 4 mornings:

Thursdays, 2, 9, 16 and 23 February

From 9h30 to 13h00

Last Updated (Monday, 23 January 2012 14:15)